RectanglesMusic
MoviesTVBooksMusicPodcastsGames

Loading details…

DiscoverChatSavedSettings

Artist

Thys Die Bosveldklong

12+ albums
folk

listen to works

S

Spotify

Listen on Spotify

→
♪

Apple Music

Listen on Apple Music

→
Y

YouTube Music

Listen on YouTube Music

→

about

NIKSDOEN is nie in Thys die Bosveldklong se aard nie. Dié man met sy sebravel-skoene en kakiekortbroek probeer gedurig aan nog maniere dink om die pot aan die prut te hou. Verlede jaar het hy ’n braaireeks bekendgestel en vanjaar wil hy gholftoere aanbied. Natuurlik sal hy tussendeur sing ook. ‘‘Ek het verlede jaar ophou rook en gewig verloor,’’ vertel Thys. ‘‘Ek het my lewenswyse verander en nou het ek baie meer energie om dinge aan te durf.’’ Sy nuutste CD, Boeretroos, is einde verlede jaar bekendgestel en daarop is weer ’n paar verrassings. ‘‘Ek het woorde geskryf vir bekende boeremusiekwysies soos die Kalfiewals. Ek is ook baie in my noppies met ’n liedjie wat Laurika Rauch se man, Christopher Torr, vir my geskryf het. Die naam is Thys se Dilemma en dit spot met die storie dat ek ’n vrou soek wat vir my ’n foto van haar plaas sal stuur. ‘‘Ek moet mense net waarsku: Boeretroos is nie so diep soos my vorige CD’s nie,’’ spot hy en skaterlag dan dat sy rooi baardjie bibber. Hy het ’n groot liefde vir boeremusiek en glo dit vat nou weer vlam. ‘‘Ek wil graag boeremusiek na die townships bring,’’ sê hy. ‘‘Daar is baie ooreenkomste tussen boeremusiek en township-musiek wat nog ontgin moet word. Almal is op soek na ’n unieke Suid-Afrikaanse klank en dis dalk hy. As die twee gekombineer word, kan dit net wonderlik wees.’’ Thys is altyd reg met ’n grappie en wanneer hy op die verhoog is, laat hy mense skater. Maar hy het ook ’n ernstige kant. ‘‘Daar is ’n klassieke kant aan d

top songs

1

Swakopmund

68
2

Hokkaai

65
3

Ek Sal Boertjie Bly

35
4

Jannie Bosvark

32
5

In Die Middel

30
6

Ou Bobbejaan

22
7

Ou Bobbejaan Staan Likkewaan

22
8

gooi kole

16
9

Faan Likkewaan

14
10

Fanagalo Keurspel

13

albums

▥

Looks Is Nie Alles Nie

▥

Ons Vir Jou Suid Afrika

▥

In Die Middel

▥

Ek Sal Boertjie Bly

▥

Jaloers-Bokkie

▥

RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers

▥

Ek Hou nie van Werk nie

▥

Ek Hou Nie Van Werk Nie!

▥

Vet Pret

▥

Ma Sê Pa Sê

▥

Balke toe

▥

Op Veiling

similar artists

Zak Van NiekerkGerrie PretoriusBlackie SwartJuanita du PlessisDoziPieter KoenRobbie WesselsSteve Hofmeyr
View on Last.fm →