RectanglesMusic
MoviesTVBooksMusicPodcastsGames

Loading details…

DiscoverChatSavedSettings

Artist

Pieter Smith

12+ albums
All

listen to works

S

Spotify

Listen on Spotify

→
♪

Apple Music

Listen on Apple Music

→
Y

YouTube Music

Listen on YouTube Music

→

about

Pieter Johannes Jacobus Smith is 19 Augustus 1975 in Potchefstroom gebore en is die jongste van drie kinders, sus Margaret en broer Jaco. Hy het reeds op die vroeë ouderdom van vier sy voorliefde vir die kitaar ondek en vanaf sewejarige ouderdom professionele afrigting ontvang. In 1993 het Pieter sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoërskool Gimnasium, waar hy deel gevorm het van verskeie Rock Bands. Vandat Pieter agtien jaar oud is, tree hy professioneel op. Na skool het Pieter sy tersiêre opleiding in Musiek- en Musiekonderwys voltooi waarna hy as gekwalifiseerde onderwyser by die Laerskool Queenswood skool gegee het en betrokke was by kitaar-, koor- en revue afrigting. Steeds was Pieter se passie vir musiek onvervuld en het hy Woensdag- en Donderdagaande by verskeie kuierplekke in Hatfield Square vir 'n appel en 'n ei gesing. Dis ook daar waar Gert Spoelstra (Pieter se bestuurder) sy talent raakgesien en besluit het om dié talentvolle sanger aan die land bekend te stel. Pieter is een van 'n handjievol kunstenaars wat self sy lirieke skryf en toonset. Boonop is hy die vervaardiger van al vier sy CD's - wat iets verklap oor sy talent asook sy verbasend wye musiekkennis. In 2001 het Pieter se optredebesprekings in so 'n mate begin instroom, dat hy die onderwys vaarwel moes toeroep. Sy se eerste debuutalbum, Rooikar, sien die lig in 2002. Tyd vir terug kyk was daar nie. Vyf harde jare van bloed sweet later in die uiters mededingende Afrikaanse musiekindustrie, is Pieter

top songs

1

stukkie van der merwe

495
2

Blomme

394
3

Man Op Die Maan

256
4

Willemiena Van Gezina

92
5

Die Een

77
6

Die Land

73
7

Kimberley Se Spoke

62
8

Stukkie van der Merwe (with DJ Ossewa)

53
9

Voshaarnooi

53
10

Dawie die Kabouter

48

albums

Blomme

Blomme

Man Op Die Maan

Man Op Die Maan

Stukkie Van Der Merwe

Stukkie Van Der Merwe

▥

Willemiena Van Gezina

Die Een

Die Een

▥

Rooikar

▥

Boeremusiek Annibrand

Kimberley Se Spoke

Kimberley Se Spoke

▥

Die storie van Afrikaanse musiek deel 1

Die Land

Die Land

▥

Lekker Op 2 Plekke

▥

Japie Greyling

similar artists

Fredi NestTheuns JordaanDoziLucas MareeSteve HofmeyrWorsie VisserMathys RoetsDanie Niehaus
View on Last.fm →