RectanglesMusic
MoviesTVBooksMusicPodcastsGames

Loading details…

DiscoverChatSavedSettings

Album

Storm van Liefde

Adam Tas →
220 listeners1,628 plays
trancehouseelectronicprogressiveelectronica

listen

S

Spotify

Listen on Spotify

→
♪

Apple Music

Listen on Apple Music

→
Y

YouTube Music

Listen on YouTube Music

→

about this album

Adam Tas goueplaatkunstenaar en die skepper van die luisterjuwele Van n druppel tot n brander, Ben Bicycle, Jantjie Koggelman, Harry Potter en Storm van liefde en Is dit soos die hemel lyk- se splinternuwe album Man van Stof vestig dié rocker ook as vernuftige folk-, blues- en countrysanger. Daai stem rasper deur jou siel en sy oorspronklike komposisies met bydraes deur Koekoes Bezuidenhout, Magda van der Merwe, Werner Burger en Lourens Delport is boeiend, vertellend en melodiegedrewe. Tussen die oorspronklike nuutskeppings is dit veral die snitte Storm van liefde (n uitbudndige viering van romanse) en Gaan sê vir die angels (met progressiewe akkoorde en verrasende musikale wendings) wat aandag trek. Tussen die nostalgiese tréfsnitte is die ménssketse Skilpadtepel, Is dit hoe die hemel lyk en Kersfees in Afrika. User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply.

tracks

1

Storm van Liefde

Adam Tas

3:55
2

Te Beautiful vir My

Adam Tas

4:10
3

Sneeuman

Adam Tas

2:37
4

Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?

Adam Tas

3:02
5

Ben Bicycle

Adam Tas

4:36
6

Skilpadtepel

Adam Tas

3:22
7

Kersfees in Afrika

Adam Tas

3:17
8

P.S. I Love You

Adam Tas

2:53
9

Wat Moet 'n Man dan Doen

Adam Tas

3:11
10

So Verlief

Adam Tas

3:38
11

Van 'n Druppel tot 'n Brander

Adam Tas

3:35
12

Manzi-Manzi

Adam Tas

2:50
13

Gaan sê vir die Angels

Adam Tas

2:25

more from Adam Tas

Say

Say

▥

Sit Kêrels

Want Jy is Boer

Want Jy is Boer

Mellow Yellow

Mellow Yellow

▥

VONYC Sessions Selection 2011 - 03

Man Van Stof

Man Van Stof

View on Last.fm →All albums by Adam Tas →